Tuisblad

ULULA Produksies spesialiseer in die vervaardiging van dokumentêre programme oor Afrikanergeskiedenis.  Al die programme word professioneel vervaardig en by die Filmbeheerraad geregistreer.   Tans (2018) is die volgende programme in DVD-formaat beskikbaar.

Leer Meer

Oor die afgelope twee dekades het Ulula Produksies verskeie Afrikaanse dokumentêre films vervaardig.   Tans is ‘n seleksie van hierdie geskiedkundige films op DVD; en in geval van die hoë definisie weergawes, op USB-stokkie beskikbaar.
Gaan kyk gerus na die lokprente op hierdie bladsy.
Vir bestellings kan u ons bel of e-pos vanaf die kontakbladsy.


Kontakbesonderhede

Indien u meer besonderhede verlang,  skakel (tydens kantoorure).:
021 864 3786
of
082 894 4837

WhatsApp Ons Gegus

Of stuur ‘n e-pos aan:    hvdm46@telkomsa.net

 

Hoe om te Bestel

Bestellings kan  geplaas word per epos aan hvdm46@telkomsa.net.
Verskaf  asb. u naam, posadres en die programme wat u wil koop.
Bankbesonderhede sal dan aan u verskaf word.

Versendingsopsies beskikbaar:

Poskantoor  = R60

Postnet = R99 (3 tot 4 werksdae)

Aramex = R100 (Oornag, net in groter sentra)

Paxi = R50 (‘n Pep Stores diens, min of meer 7 werksdae)

Indien u meer besonderhede verlang, skakel (tydens kantoorure)
021 864 3786 of 082 894 4837.

Pryse:

De la Rey = R100

ABO = R140

Om te onthou = R120

Die wonder van ‘n nuwe taal = R160

Apartheid = R300

Spesiale aanbiedings:

Indien u al vyf films bestel is daar ‘n 20% afslag.

Al vyf films is beskikbaar in hoë definisie op USB staaf.
Hierby is óók  20% afslag.

Die USB-staaf opsie is slegs beskikbaar vir diegene wat al 5 programme koop.